Gesprekke met die Siel
Friday, August 17, 2012
Hart in die hand
En hier staan ek nou
Weerloos
Hart in die hand
Want jy laat my glimlag
Dit laat my bewend
Bang
Ek wil hardloop
Maar my voete voel
asof in beton gegiet
Al wat nou oorbly is
wag
Hoop
Glo
En ervaar...
1 comment:
Thys Crous
August 20, 2012 at 8:31 AM
Diep hartsake.
Ek hou van alby die nuwe gedigte
Reply
Delete
Replies
Reply
Add comment
Load more...
Newer Post
Older Post
Home
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
Diep hartsake.
ReplyDeleteEk hou van alby die nuwe gedigte